Blog

Tendense, insigte en wenke uit Lemonade Hub se dinkskrum.

Alles
  • Alles
  • Afrikaans
  • Inhoud
  • kommunikasiebeplanning
  • Ontwerp
  • Produkte
  • Vaardigheidsopleiding
  • Visuele media en beeldbemarking

Die verskil wat doeltreffende beplanning (kan) maak

Duidelike en haalbare doelwitte is noodsaaklik vir sukses, hetsy in ’n persoonlike of sakekonteks. Hoe sal jy anders weet in...
Lees verder about Die verskil wat doeltreffende beplanning (kan) maak

’n A+ vir daai bal wat terugwip

’n Lékker (soos in vol en vervullende) lewe hang af van drie dinge – houding (jy kan jou reaksie kies),...
Lees verder about ’n A+ vir daai bal wat terugwip

Werk jou webwerf steeds nie op tablette en slimfone nie?

Jou webwerf praat dikwels namens jou onderneming – dis die gesig by die deur wat kliënte verwelkom en die gesprek...
Lees verder about Werk jou webwerf steeds nie op tablette en slimfone nie?

Kommunikasie kan ’n kopskudstorie wees – hoe maak mens?

Dis normaal om soggens op pad werk toe te sien hoe bestuurders gebaretaal gebruik as protes teen mede-padgebruikers se slakkepas...
Lees verder about Kommunikasie kan ’n kopskudstorie wees – hoe maak mens?

Op hete kole is goed vir ’n tjoppie, maar nie so goed vir sakebesluite nie

Wat kan Braaidag ons leer oor produkposisionering? In Suid-Afrika vier ons op 24 September ons land se unieke kulturele diversiteit....
Lees verder about Op hete kole is goed vir ’n tjoppie, maar nie so goed vir sakebesluite nie

Dink nuut, werk anders, bou bande

Dis ’n wêreld met minder kontak en meer afstand. Dis vol inligting – soms akkuraat, dikwels vals en verdraaid. Daar's...
Lees verder about Dink nuut, werk anders, bou bande

Já vir nuuskierigheid – en die hoe en hoekom

Soos ons ’n nuwe jaar aanpak, het die Lemonade Hub-span besluit op ’n vars benadering vir 2019 – ons gaan...
Lees verder about Já vir nuuskierigheid – en die hoe en hoekom

Die moed om te rus en te speel

In die meeste gemeenskappe word die hardwerkendes onder ons opgehemel en vereer. Uithouvermoë, passie en toewyding is inderdaad eerbare eienskappe....
Lees verder about Die moed om te rus en te speel

Kom ons herbedink die ‘gehalte’ in ‘gehaltetyd’

Gehaltetyd. Dis ’n term wat ’n mens baie hoor en wat dikwels misverstaan word – al is dit met eerbare...
Lees verder about Kom ons herbedink die ‘gehalte’ in ‘gehaltetyd’

Kom ons skep ruimte vir nuutheid, vir ‘andersheid’

Kom ons wees eerlik met onsself en met mekaar: Ons is elkeen gekondisioneer met ’n sekere weergawe van: Dís hoe...
Lees verder about Kom ons skep ruimte vir nuutheid, vir ‘andersheid’

Het jy ’n dinkvennoot? Het jy een nodig?

Ons kom almal in situasies waar te veel kleinighede ons so oorweldig dat ons die geheel miskyk. Ons kry nie...
Lees verder about Het jy ’n dinkvennoot? Het jy een nodig?