Produkte
’n Lékker (soos in vol en vervullende) lewe hang af van drie dinge – houding (jy kan jou reaksie kies), bewustheid (kyk na jou omgewing asof jy dinge vir die eerste keer sien) en opregtheid (laat jou handel en wandel ooreenstem met jou waardes). Só sê die skrywer en spreker Neil Pasricha, wat mense help […]
Read moreJou webwerf praat dikwels namens jou onderneming – dis die gesig by die deur wat kliënte verwelkom en die gesprek aan die gang sit. Dit kweek ook belangstelling in jou produkte by dié wat nog rondsoek. As webgebruikers verwag ons dat ons sal kry wat ons op die internet soek. Dis die eerste plek waar […]
Read moreDis normaal om soggens op pad werk toe te sien hoe bestuurders gebaretaal gebruik as protes teen mede-padgebruikers se slakkepas of ander padsondes. ’n Ander normaal is koerantopskrifte oor die jongste skandaal of alledaagse gerug oor korrupsie. In Suid-Afrika sien ons dit gereeld: Ons verwonder ons, skud ons koppe, drink ’n koppie koffie en gaan […]
Read more