kommunikasiebeplanning
’n Lékker (soos in vol en vervullende) lewe hang af van drie dinge – houding (jy kan jou reaksie kies), bewustheid (kyk na jou omgewing asof jy dinge vir die eerste keer sien) en opregtheid (laat jou handel en wandel ooreenstem met jou waardes). Só sê die skrywer en spreker Neil Pasricha, wat mense help […]
Read moreWat kan Braaidag ons leer oor produkposisionering? In Suid-Afrika vier ons op 24 September ons land se unieke kulturele diversiteit. Braaidag is nou al so goed ingeburger dat sommige mense nie eens weet dis eintlik Erfenisdag nie. Die Braaidag-idee het in 2005 ontstaan, in erkenning van die tradisie wat alle (wel, die meeste) Suid-Afrikaners in […]
Read moreOns kom almal in situasies waar te veel kleinighede ons so oorweldig dat ons die geheel miskyk. Ons kry nie ’n duidelike perspektief oor ’n taai kwessie nie, of miskien herken ons ’n herhalende patroon, maar kry dit om die dood nie verander nie. Ons is eenvoudig te betrokke en versonke in ons situasie om […]
Read more