Inhoud
’n Lékker (soos in vol en vervullende) lewe hang af van drie dinge – houding (jy kan jou reaksie kies), bewustheid (kyk na jou omgewing asof jy dinge vir die eerste keer sien) en opregtheid (laat jou handel en wandel ooreenstem met jou waardes). Só sê die skrywer en spreker Neil Pasricha, wat mense help […]
Read moreDis ’n wêreld met minder kontak en meer afstand. Dis vol inligting – soms akkuraat, dikwels vals en verdraaid. Daar’s onbekende paaie, maar dit word vinnig uitgetrap tot ’n nuwe standaard. En dis op dié inligtingsnelweg waar ondernemings toenemend hulle ding sal moet doen. Beplanning via selfone en skerms. Vergaderings met ’n app. Verkope deur […]
Read moreSoos ons ’n nuwe jaar aanpak, het die Lemonade Hub-span besluit op ’n vars benadering vir 2019 – ons gaan nuuskierig wees. Of dalk eerder wéétgierig. Een van Albert Einstein se bekende (en nogal diepsinnige) aanhalings is: “Ek het geen spesiale talente nie – ek is net eindeloos nuuskierig.” Ons dink die briljante fisikus wou […]
Read moreIn die meeste gemeenskappe word die hardwerkendes onder ons opgehemel en vereer. Uithouvermoë, passie en toewyding is inderdaad eerbare eienskappe. Die najaag van uitnemendheid en prestasie klink in teorie soos iets waarna ons almal moet strewe. Maar onrealistiese verwagtinge en doelwitte wat verkeerd bestuur word kan ook lei tot die soort stres wat toksies én […]
Read moreGehaltetyd. Dis ’n term wat ’n mens baie hoor en wat dikwels misverstaan word – al is dit met eerbare bedoelings. Werkende professionele mense ervaar baie druk om “gehaltetyd” saam met geliefdes deur te bring, veral as ’n mens (geregverdig, of nie) voel dat jy hulle die hele jaar afgeskeep het – ouers, lewensmaats, vriende […]
Read moreKom ons wees eerlik met onsself en met mekaar: Ons is elkeen gekondisioneer met ’n sekere weergawe van: Dís hoe dinge gedoen behoort te word. En ons glo dit regtig – emosioneel én rasioneel. Ons begin bou aan hierdie storie van geboorte af. Party van ons glo vurig dat almal ’n plantgebaseerde dieet moet volg. […]
Read more