Visuele media en beeldbemarking
’n Goeie storie gryp ’n mens se verbeelding aan en praat met jou emosies. Dit kan sensasie opwek of lojaliteit bou. Dit kan mense anders laat dink en geesdriftig laat saampraat. ’n Goeie storie kan mense hoop gee of moed laat verloor, laat nadink of tot optrede aanspoor. Dit kan ons bang of verontwaardig maak, […]
Read moreWat kan Braaidag ons leer oor produkposisionering? In Suid-Afrika vier ons op 24 September ons land se unieke kulturele diversiteit. Braaidag is nou al so goed ingeburger dat sommige mense nie eens weet dis eintlik Erfenisdag nie. Die Braaidag-idee het in 2005 ontstaan, in erkenning van die tradisie wat alle (wel, die meeste) Suid-Afrikaners in […]
Read more