Afrikaans

Die verskil wat doeltreffende beplanning (kan) maak

Posted in

Duidelike en haalbare doelwitte is noodsaaklik vir sukses, hetsy in ’n persoonlike of sakekonteks. Hoe sal jy anders weet in watter rigting jy wil beweeg? As jy nie spesifieke planne maak oor hoe jy hierdie doelwitte gaan bereik nie, is daar ’n kans dat dit nooit gaan gebeur nie. Of selfs as jy dit regkry, […]

Read more

’n A+ vir daai bal wat terugwip

Posted in , , , , ,

’n Lékker (soos in vol en vervullende) lewe hang af van drie dinge – houding (jy kan jou reaksie kies), bewustheid (kyk na jou omgewing asof jy dinge vir die eerste keer sien) en opregtheid (laat jou handel en wandel ooreenstem met jou waardes). Só sê die skrywer en spreker Neil Pasricha, wat mense help […]

Read more
communication consultancy that specialises in content strategies, copywriting and editing, information design, as well as connection training

Op hete kole is goed vir ’n tjoppie, maar nie so goed vir sakebesluite nie

Posted in , ,

Wat kan Braaidag ons leer oor produkposisionering? In Suid-Afrika vier ons op 24 September ons land se unieke kulturele diversiteit. Braaidag is nou al so goed ingeburger dat sommige mense nie eens weet dis eintlik Erfenisdag nie. Die Braaidag-idee het in 2005 ontstaan, in erkenning van die tradisie wat alle (wel, die meeste) Suid-Afrikaners in […]

Read more
Dink nuut, werk anders, bou bande

Dink nuut, werk anders, bou bande

Posted in ,

Dis ’n wêreld met minder kontak en meer afstand. Dis vol inligting – soms akkuraat, dikwels vals en verdraaid. Daar’s onbekende paaie, maar dit word vinnig uitgetrap tot ’n nuwe standaard. En dis op dié inligtingsnelweg waar ondernemings toenemend hulle ding sal moet doen. Beplanning via selfone en skerms. Vergaderings met ’n app. Verkope deur […]

Read more

Já vir nuuskierigheid – en die hoe en hoekom

Posted in ,

Soos ons ’n nuwe jaar aanpak, het die Lemonade Hub-span besluit op ’n vars benadering vir 2019 – ons gaan nuuskierig wees. Of dalk eerder wéétgierig. Een van Albert Einstein se bekende (en nogal diepsinnige) aanhalings is: “Ek het geen spesiale talente nie – ek is net eindeloos nuuskierig.” Ons dink die briljante fisikus wou […]

Read more

Die moed om te rus en te speel

Posted in ,

In die meeste gemeenskappe word die hardwerkendes onder ons opgehemel en vereer. Uithouvermoë, passie en toewyding is inderdaad eerbare eienskappe. Die najaag van uitnemendheid en prestasie klink in teorie soos iets waarna ons almal moet strewe. Maar onrealistiese verwagtinge en doelwitte wat verkeerd bestuur word kan ook lei tot die soort stres wat toksies én […]

Read more

Kom ons herbedink die ‘gehalte’ in ‘gehaltetyd’

Posted in ,

Gehaltetyd. Dis ’n term wat ’n mens baie hoor en wat dikwels misverstaan word – al is dit met eerbare bedoelings. Werkende professionele mense ervaar baie druk om “gehaltetyd” saam met geliefdes deur te bring, veral as ’n mens (geregverdig, of nie) voel dat jy hulle die hele jaar afgeskeep het – ouers, lewensmaats, vriende […]

Read more
communication consultancy that specialises in content strategies, copywriting and information design

Kom ons skep ruimte vir nuutheid, vir ‘andersheid’

Posted in ,

Kom ons wees eerlik met onsself en met mekaar: Ons is elkeen gekondisioneer met ’n sekere weergawe van: Dís hoe dinge gedoen behoort te word. En ons glo dit regtig – emosioneel én rasioneel. Ons begin bou aan hierdie storie van geboorte af. Party van ons glo vurig dat almal ’n plantgebaseerde dieet moet volg. […]

Read more
communication consultancy that specialises in content strategies, copywriting and information design

Het jy ’n dinkvennoot? Het jy een nodig?

Posted in ,

Ons kom almal in situasies waar te veel kleinighede ons so oorweldig dat ons die geheel miskyk. Ons kry nie ’n duidelike perspektief oor ’n taai kwessie nie, of miskien herken ons ’n herhalende patroon, maar kry dit om die dood nie verander nie. Ons is eenvoudig te betrokke en versonke in ons situasie om […]

Read more